Jy sal hierdie chick glad nie ken nie, tensy jy skelm daai kak musical, Glee kyk. Een bonus is darem dat sy lekker abs het van al die gedansery.
Tit-bits:
Sy het ‘n tattoo op haar ribbes wat tune “Mary had a little lamb” – haar ma se naam is Mary. Sy klink nogal na ‘n chick met dik issues want sy like dit om in begrafplase uit te hang. Sy like ook nie as kos op haar bord aan mekaar raak nie. Weirdo.
Hierdie post is 497 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,056,592 post views in totaal sedert 1 November, 2019.