“Ek het die broekie net so geskuif en die russian ingedruk en uitgehaal en geëet. Dit was dit.”
*Cut na scene waar twee Brakpan gooses in die kar sit en russians vreet.*
Jirre, Brakpan, julle is ‘n fokken special groepie. High-fokken-five.
Check hierdie insiggewende doccie deur Arlene Wentzel oor Brakpan se inwoners wat hulle zabergewoontes met die hele interwebs deel. Maybe maak dit jou ook lus om die gulpvrugpolka agter die swartsakke by die blok flats te pleeg…
Klas. Pure fokken klas. Once.
Hierdie post is 1,699 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,796 post views in totaal sedert 1 November, 2019.