From the poepol what brought you “Boeremeisies Rules” is “Vat Jy My” se video nou uit. Ons is fokken spyt dat dit met ons gedeel is deur ‘n Watkykertjie, maar dis net heeltemal onregverdig dat ons alleen na hierdie pot poes moes kyk. Dit vat ‘n special breed van Afrikaanse of Afrikaner zefness en deur-die-kakgeit om “Hirdi kak t luv”. Dalk die tipe gesin wat net-net nie te arm is nie en karavaanvakansies in oorde te kan beskostig eenmaal per jaar. Die tipe plekke waar jy kan put-put speel, trampolien kan spring, donkie kan ry, swem of suptertube ry en saam met ander troppe “gerus Arfikaans kan praat”.
Net ‘n tip: Cheesy (actually net plein kak) 90s techno op sy eie is alreeds opperste boktos. Om ‘n Afrikaanse piel in 90s techno se hol te druk, gaan die saak nie verbeter nie…
Watkykjy staan op 3,073,789 post views in totaal sedert 1 November, 2019.