Lekker fokken damduiker vibes hierdie. Dis hoekom jy soms ‘n dag in die week moet af vat as jy wil gaan speel by die dam, want hierdie ouens hang daar uit oor die naweke. Sondae gelukkig eers van 11am af, want hulle sit met hangovers in die kerk en bid solank die volgende week se sondes weg…
Hierdie post is 524 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,793 post views in totaal sedert 1 November, 2019.