Jirrrr, maats. Waar sal ons begin? Die gooses wat almal op die strand opgeline is (waarvan Steve sekerlik ‘n paar try broeknaai het), daai fokken lekker help-my-sterk-lyk skippie wat die marabs dra – dit tune “road safety” en is ingesteek by sy broek, sy delectable nineties kraagkroon? Die video is fokken besig. Wat sien jy alles raak?
Hierdie post is 743 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,212,825 post views in totaal sedert 1 November, 2019.










