“Hoelykit man! Hoelykit!”
*kak high fives all around*
“So wat’s ons planne vir die aand?”
(hoor verkeerd)
“Dude, girls naai!”
*soek verskoning om soos meisies aan te trek omdat hulle in hulle harte eintlik simpel meisies is wat ‘n video wil maak. In Afrikaans.*
Kak music video met kak back track en horrible acting volg…
Hierdie post is 1,935 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,110,845 post views in totaal sedert 1 November, 2019.