Hierdie graphs maak deel uit van ‘n collection van twee Deense ouens. Ons het dit blatant gesteel en aangepas in Afrikaans. Want ons is fokken diewe.
Hierdie post is 191 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,216,735 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Ek bly in so woonbuurt, al wat daar nie is nie is die buurman met lang vingers.
Watdefok moet mans dan op saterdae dra as daar nie een ordentlike paar plakkies is wat ons kan dra nie? Laofers soos ‘n soutpiel?
Verder lyk alles nogal akuraat