Bittereinder se nuwe music video vir “Skerm” is sopas uitgepomp op die interwebsmasjien. Dit handel oor hoe ons almal ons lewens agter skerms lei. Moerse fokken diep vibes. Diep seuns met dik beats.
Jy kan ook Bittereinder se nuwe album pre-order op iTunes. Click net op die prentjie, hoor. En heel onder is ‘n flyer met al hulle toerdatums.
Ons sal kyk of ons paar tickets vir die toer na julle kant toe kan skiet:
Hierdie post is 161 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,006 post views in totaal sedert 1 November, 2019.