Van Coke Kartel se nuwe music video vir “Sweef” is vanoggend ge-release as jy dit nog nie uitgecheck het nie. Die bra wat julle in die video sien het lekker met sy tril uit ook oor Oppikoppi se Wesley Dome stage gehardloop tydens VCK se set.
Hierdie post is 129 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,255 post views in totaal sedert 1 November, 2019.