Ons het nie ‘n fokken idee wie hierdie short gemaak het nie – daar is fokkol info op die interwebs te bespeur nie. Dit tune net Pes. Wie die fok is Pes? Dis ook nie die sweet Pez nie, anders sou hulle dit so gespel het. Laat weet maar as een van julle kan uitmaak wie of wat dit is.
Anyway, dis korter as 2 minute en nogal interesting met so bietjie van ‘n 80s kafee-game vibe, behalwe dat die stop-animation met kos related objects gemaak is…
Hierdie post is 96 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,371 post views in totaal sedert 1 November, 2019.