As jy ‘n Google image search doen vir “Nagoro” sal jy net ‘n klomp weird lewensgrootte poppe sien. Nogoro is ‘n weird klein village in Japan met ‘n populasie van 37 mense en oor die 350 poppe. Dis omdat ‘n ou krimpie, Ayano Tsukimi die poppe maak. Sy basseer hulle op mense wat op ‘n tyd in haar valley gebly het en intussen afgesterf het of weggetrek het. Sy plaas hierdie outjies orals deur die klein dorpie en laat hulle inblend met die surroundings. Fritz Schumann, ‘n fotojoernalis en filmmaker het besluit om haar storie te vertel in ‘n 5 minute documentary. Julle kan dit nou lekker sit en kyk en in jou Milo huil terwyl ons by Oppikoppi baljaar.
Hierdie post is 60 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,074,322 post views in totaal sedert 1 November, 2019.