Alan Dickson is ‘n talentvolle animator van New Zealand en smaak my nogal ‘n donker perd met ‘n goeie sin vir humor. Sy tien minute animated film, Preferably Blue gaan oor die ontmoeting tussen Kersvader en die Paashaas. Altwee van die ouens is maar eintlik loners en probeer deal met jaloesie, inflated egos en so bietjie issues uit hulle kinderdae. Die Paashaas lewe ook op antidepresants en like heavy van fles vat en hy blameer alles op Santa. Dis herinner half aan Tim Burton se A Nightmare Before Christmas en ‘n kruising met Pixar vir grootmense.
Tune sommer vir meneer Dickson op Twitter as jy sy movie like. Die arme bra het like net 30 followers of iets:
https://twitter.com/MrBGA
Watkykjy staan op 3,124,264 post views in totaal sedert 1 November, 2019.