Finally kom ons uit by Saterdag se happenings by Oppikoppi. Hier is die laaste slideshow van wat ons fotograaf, Henry Engelbrecht die laaste dag by 2014 se Oppikoppi Odyssey afgeneem het en sluit die volgende bands in:
Gage, Gary Herselman, Bright Lights Big City, Runaway Train Cult, Schalk Joubert, Birth Of Joy, BCUC, Some Grow Young, Hugh Masekela, Dan Patlansksy, Shortstraw, Aloe Blacc, The Inspector Cluzo, Nomadic Orchestra, The Editors, Rival Son, Wolfmother.
As jy hierdie bands gesien en gelike het, of self in een van hierdie bands jol, share gerus hierdie post met almal, behalwe as jy dalk in Rival Sons, Wolfmother of Editors speel. Dan sal jy nie ‘n fok verstaan wat hier geskryf staan nie.
[rev_slider okday3]
Watkykjy staan op 3,118,582 post views in totaal sedert 1 November, 2019.