Dis onmoontlik om al die bands te check by Oppikoppi, maar ons fotograaf, Henry Engelbrecht het by hele paar uitgekom oor die loop van die naweek. Hier is ‘n lekker slideshow van wat Donderdag gebeur het en sluit die volgende bands in:
Spoonerman, The Apollo, Only Forever, Freedom For Your Life, Deity’s Muse, Black Math, Albino Beach, Wrestlerish, Dead Lucky, Squeel, Boargazm, Newtown Knife Gang en Man As Machine.
As jy hierdie bands gesien en gelike het, of self in een van hierdie bands jol, share gerus hierdie post met almal. Die kiekies is moerse befok.
[rev_slider okday1]
Hierdie post is 93 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,355 post views in totaal sedert 1 November, 2019.