Boeremaag?
Marcel

My nuwe valley. #Mootvibes

Piele handoek
Jirre. Klink my die manne van Potties het beheer oor hulle vrouens. WDF?
Jy weet jy’s innie Moot as jy wi-fi aansit en hierdie optel van jou bure af.
Tweetkak.
Gevaarlik in Willowbrook!
Felicia

Griffs!
Gespot by McDs in Rivonia.
Ek dink die ou moet maar eerder sy Beemer geld ruil vir Bakkie geld.
Jannie

Jirre, kan ek maar die eerste een wees wat hierdie vir Zefspotters submit?
H.
Griffs!
Het die twee gespot in Springs! Hulk country!
Jannie


Die Son sien alles
Peter
I caught this guy on the N1 yesterday, yes he was traveling norf pta.
Dez

Check! Doos en DOP het die yellow caps gevat in ons club. Doos en Dop wen altyd!!
Martin

Gevaarlik hier in Durban
Eddie

Lekker skoonma vibes
Marius

Zefspotter
Eddie

I just have to have this doucheplate
Prof. Bokdrol

Ek het die springbokkie met ‘n fokkin takbok op die logo gecheck in Stellenbosch.
Braam

Lekker gevaarlik in Gateway
Eddie

Zef was hier… Sunset blvd in Los Angeles
Marissa

Watkykjy staan op 3,210,354 post views in totaal sedert 1 November, 2019.









