Hi Griffin
Ek het hierdie ‘anti theft’ device gesien in Randpark Ridge.
Groete
Wesley
Some zefspotter action from a while ago.
Martin
Hi Griffin
Hierdie een gesien in Honeydew.
Groete
Wesley
Hoe om spam te hanteer van die Church of Scientology af
Is jou foon dalk by Oppikoppi gesteel? Hier is vir jou ‘n moontlike adres
Isuzu 2.5 Diesel/V8
Mike
Dumb & Dumber. Marabse4Life.
Jody
Yes Griff,
Check hierdie lieflike V-tec Pappa! Gespot in Jean laan, Centurion.
Lekker,
Jan.
Hi Griff,
Ek was nou die aand by Builders, want dis te laat vir Chamberlains, en toe kry ek hulle so bietjie terug.
Die dame by die till kon nie die remote se prys scan terwyl dit in die staal kassie is nie, toe tik sy dit manually totaal en al verkeerd in.
Ek is seker ‘n Centurion hek remote is belsis heelwat meer as R55.
Maar ek gaan nou glad nie daaroor kla nie.
Groete,
Reed
Hi Griff,
Fokkit, check hierdie binne-poes-pienk fake Lancer Evo … hahahaha!
Lekker,
Jan.
Watkykjy staan op 3,092,375 post views in totaal sedert 1 November, 2019.