Hierdie klein seuntjie is baie unhappy
Sidney
Het hierdie verkoopsagent op die snelweg in Pretoria gewaar.
Hoekom geld mors op Viagra as jy “Steek Pille” kan koop? (Sien foto agter op die bakkie)
Chris
Zef bakkie gespot in Nelspruit.
Marius
Hi Griff
Check die ou uit Polokwane.
Die eerste AMG Colt Single Cab in ons provinsie met dubbel kezoste!
Die drukvlerk moet seker nog bestel word!
Cheers
Jannas
Sorry, die kwaliteit is maar swak. Was op hoe spoed
Ludwig
Die Watkykjy private camp in Kreef Hotel saam met die Wolmers het net een reël gehad:
Hierdie post is 244 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,073,936 post views in totaal sedert 1 November, 2019.