Hierdie gras bakkie in Sandton gespot. Anders as beeskak gooi elke 6 maande het hy nie te veel maintenance nie.
Chris
Dit blyk om telke male die geval te wees dat my zefspotter entries van ‘n Presleys parking lot kom. My buddy is ‘n driving instructor en hy gebruik dié einste plek se parkeerarea om die kinners op te lei. Hy beoog toe hierdie meneer. In sy woorde, “ek wens om eendag so cool soos dié ou te wees”.
Blixempie
Het hierdie diamant ontdek in my ou plateversameling
Frans
Liewe Griffin,
Check bietjie hierdie screenshot uit.
Die woord kom immers van julle af.
Groete,
Theresa
Yes Griffin,
Ken jy ‘n doos? Nou ma’ chalk hom! (Seker in die hol). Gevind tussen die kinder speelgoed in die diep suide van US and A.
Jan
Dag Griff,
Gespot op pad na die nuwe graft in Randburg:
1) Ek skiem as mens pretty outdated wiele ry wil mens so min as moontlik aandag trek. Maar wat weet ek. Ek is net ‘n doos wat droom van die dag dat ek ‘n doucheplate kan bekostig om op my eie Duitse motor te plak. Sorry oor al daai stof en shit op die bonnet – ten minste het ek die akkedisdrolle van die windscreen af ge-flick by die huis. Die Tata is tydelik nie beskikbaar nie. Which is not a bad thing, entirely. As Duitse motors met doucheplates soos Crocs is, dan is ‘n Tata bakkie soos Ghandi se fokken plakkies.
2) On the other hand, Darren – DIT is nou klas. Het amper ‘n BMW voor my ge-buttfuck teen about 140 klieks terwyl ek daai foudie geneem het met my BlackOutBerry. Die occupants het gelyk soos ‘n Pa en Seun span. Occupants van die Chev, that is. Die occupants van die BMW het gelyk soos Madagascan nag-apies toe die fokkers agterkom hulle sit actually teen 80km/h en MetroFM luister…op die highway…terwyl ek laat is vir graft…reg agter hulle.
‘n Geseënde week vir al die Zefspotters out there. Sien julle so vroeg September, nadat julle van OppiKoppi recover het. Gelukkige fokkers.
Groete,
Prof. Bokdrol.
Yo Grif
Nog ‘n zeffer in Sunninghill. G’n wonder daar is so baie roadrage nie, die ouens is kwaad vir fokkol die hele tyd.
Cheers
Frikkie Fingers
Benoni Boef?
Egbert
It’s official. Americans are busy eating Africans!
Local is lekke
Watkykjy staan op 3,090,610 post views in totaal sedert 1 November, 2019.