Hierdie het gister op die hoek van Atterbury en Lois gebeur. Die krimpie het Kosie Kortpiel se kar geskraap en was besig om af te trek sodat hulle details kon uitruil toe Kosie Kortpiel (Audi) sommer lostrek met ‘n poesklap en die omie in sy ma in vloek. Sal graag wil weet wat hierdie soutpiel se naam is. Dit kan nie te moeilik wees nie. As jy weer langs iemand staan en pis in ‘n restaurant se toilet, kyk na die ou langs jou se piel. As dit moerse fokken klein is, is dit hierdie stupid naai.
O ja, en asseblief mense – as jy weer ‘n video afneem met jou iphone of ipad (god behoede ons), hou die fokken ding oordentlik vas. Oefen dalk eers by die huis as jy moet.
Watkykjy staan op 930,697 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Dom fokken poes!
http://ewn.co.za/2014/08/01/Another-road-rage-incident-recorded
Sy naampie is Paul Maroulis
Smaak my die “South” voer nou al hulle belhamels uit Fourways en Pretoria toe…
Ag siestog, ek sou ook so kwaad gewees het as die ou ballie wat nounet in my vasgery het se voël 69 keer groter is as myne.
Storm in a teacup, dank die jirre jy sien amper nooit sulke poese in Kaapstad nie
hehe, onder die comment section staan “Klap hom”
Jissis dit irriteer my van daai types, moet hulle fokken altyd alles 10 keer se? Name & shame die draadtreksel !!!
Eerste boner in n jaar toe jaag hy na sy girl toe. Toe stamp die oom hom en nous mr muscles befok want sy pielstyf is nou weer n traan in sy ma se oë. Cut the steroids my bra en vokken chill. Eks seker daai oom voel klaar kak oor hy jou gestamp het.
What a cunt!
Ha. Ou vaalseun scheme hy kan homself gedra op die pad soos hy homself gedra by sy werk. (Towtruck operator, of dalk oosrand bar bouncer)
Slat my met n nat spons en noem my Sarah… Hierdie perd kort n brand merk op sy voor kop wat se “I’m an inconsiderate fuck stain” Fokken naai
Wat n vet poes! Kan jy dink as dit jou pa is wat hy so rondklap. Ek sal sy kop in sy gat laat druk. Ek slaan nie aan dose soos daai myself nie. Fokken wanker!
Ek sien die man het ‘n Twitter account gehad maar is toe gemaak. Seker te veel haat gekry a.g.v sy kort pieletjie. Sy beskrywing was “Liverpool Greek Male Shurrup. Google het hom nog gecache.
Ek wou ‘n screenshot neer lê maar jy laat dit nie toe nie.
https://wordpress.org/plugins/comment-attachment/
So mooi uitgevat in sy mooi wit tekkies en stywe jean.
Hierdie gym bennies LOVE die showers….
Kief, ons sallit uit check my bra
Fokken lekker tip. Daai comment attachment ding is nou ge-activate. So noui kan jy jou ma se tiete attach
Die poeslap se naam is Apostolos Nicholas Maroulis, woonagtig in Garsfontein, Pretoria. Mense noem hom Paul of Paulie. Ek dink hy beter maar om verskoning vra want daar is ‘n paar mense wat goed demoerin is oor hierdie storie. ‘n paar wat baie groter is as ou Paulie.
Die doos met my pa so prast ek poes hom agter sy wit tekkies uit die lae nat nasi
AI Bra ….
Jy gee groot seuns soos ons KAK name, net omdat jy Steroids gebruik … Daai naai maak jou moer baie kort en dan tree jy op soos Julius Malema op warm-in-die-son gele Tassies. Jou tril … jy moet dit rustig vat. Fok man, dis ou Oom daai, respek begin by jou elders …
Kry ‘n fokken ruggraat en vra omverskoning man, dit kos niks, net miskien jou lewe pel, iemand gaan jou mors eendag, nie net hieroor nie, maar dis obvious jy is ‘n kont van daai steroids in jou is.