Dat ‘n goose wat nie Afrikaans so lekker kan praat nie vir die res van julle so ore aansit hier op Watkykjy. Laat dit ‘n les wees. Baie geluk aan Lee en haar vier tjommies wat elk ‘n ticket vir Oppikoppi gewen het. As ons julle raakloop koop ons vir julle shooters en bier ook sommer.
Ons het sopas van die foun af geklim met die brasse van Oppikoppi. Hulle het laat weet dat julle seblief water moet saambring. Dehydration is ‘n bitch. Hulle vra ook dat julle stof saambring. Daar is nie genoeg stof op die plaas nie. Daar is ook nog tickets besikbaar – slegs online – so moenie probeer om by die hek te koop nie. Dit gaan nie ‘n fok werk nie. Vir al die info oor die festival, skiet uit na www.oppikoppi.co.za. Kry ook sommer die Oppikoppi app vir IOS en Android. Dit gaan jou nogal baie help oor die naweek om te check wie waar en wanneer jol.
En nou die wenner:
Hi Griffin! My Afrikaans is ‘n bietjie kak maar ek sal probeer here and there okay.
My tjommies and i in our mooi-moois vir die saterdag by Oppi. Ons dra zombie outfits because we are the new age Oppikoppi odyssey followers. Ons wil Rave to the fucking grave!!! (har har, get it). Ek is ‘n Oppi virgin so my survival kit has everything i think im going to need. wet wipes, sonbrille, cigarettes, ‘n bietjie vodka, my converse tekkies, dust mask (in dust we trust), sun screen en a bietjie kos om te eet.
pleeease pleaase choose me and my tjommies, we really need these tickets and i can guarantee they they will be fully utilized and exploited because we plan to go ape shit at Oppikoppi 2014 😀
Watkykjy staan op 3,090,354 post views in totaal sedert 1 November, 2019.