Daar is minder as ‘n week ook oor voor jy by Oppikoppi in die stof kan gaan rondrol en ‘n totale kokkelol van jouself kan maak maar daar is nog ‘n Oppikoppi pre-party saam met Wat Kyk Jy? En daai party is vanaand by Arace Empire in Pretoria waar jy ‘n kans het om tickets na die Oppikoppi festival te wen.
The Fake Leather Blues, Dying Breed en The Last Supper (van Kanada af) jol vanaand. Vyftig skille kry jou by die deur in en die party begin van so 18:00 se cunt af.
Check die Faceboobs event uit vir nog info: https://www.facebook.com/events/421493014655785/
Hierdie post is 88 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,090,351 post views in totaal sedert 1 November, 2019.