Blake Lively – Woensdag se warm bokkie

In Warm Bokkies deur griffin

Toe hulle kinders was, was Blake se ouer boetie fokol lus vir skool gewees toe hy graad een toe moes gaan. Blake was toe drie jaar oud, maar nogal lank vir haar ouderdom. Haar ma het toe met ‘n fokken slim plan opgekom – stuur vir sussie saam met boetie sodat hy nie alleen voel en tjank nie, en lieg vir die skool en tune die juffrou die dogtertjie is ses jaar oud. Die skool het terug rapporteer dat Blake bietjie stadig en dom is en sukkel om te praat. Yup, skool. Want sy is fokken drie!

Anyway, sy’t later die hoofmeisie tipe geword wat alles by die skool doen. Alles behalwe die seuns…

Dit maak haar nie minder hot nie…

blake lively watkykjy warm bokkie 1

blake lively watkykjy warm bokkie 2

Hierdie post is 261 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,737,971 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinBlake Lively – Woensdag se warm bokkie