Ons vat gou weer 'n break van julle submissions af vir ons voorlaaste uitgawe van die Kriel special. Want Kriel is special. Keep 'em coming.
Kom ons doen dinge bietjie anders hierdie week. Elke tweede ou raak vreeslik diktril oor sy knowledge oor karre, en veral bakkies. Check maar by jou volgende braai: Die topics is tiete, politiek, karre en fights. Jy fokken weet dit.
Kyk of julle die modelle en specs hieronder kan identifiseer. Watter twee van hierdie bakkies wat ons in Kriel gekokkenodge het sal jy die graagste in jou collection wil sit en wat skiem jy is die outjies werd?
Oor so twee weke looi ons die final round-up met 'n videotjie of twee. Daar was dik zef vibes, maar vir nou is hierdie bakkies dalk meer statig as zef? OK, sommige van hulle. Jy kan nie vir 'n Nizzan NP200 'n rok aantrek en dit uitvat movies toe en dit vinger nie.
Nooit ou.
Watkykjy staan op 2,933,237 post views in totaal sedert 1 November, 2019.