Tit-bits:
As jong meisie was sy so selfbewus gewees van haar maer lyf dat sy sommer gereeld twee jeanpants oor mekaar aangetrek het om haarself 'n meer voller figuur te gee. Deesdae laat sy mans se jeanpants somer voller raak vanself. Aan die voorkant, nie aan die agterkant soos Sunette Bridges nie.
Sy is deur 'n fotograaf op 'n beach in Columbia ontdek.
Terwyl sy nog in Columbia gebly het, het sy altyd Spanish-dubbed weergawes van Married with Children gekyk, min wetend dat Al Bundi (Ed O'Neill) eendag haar TV-man sou wees in Modern Family. Sy was teleurgesteld dat Ed fokol Spaans kon praat. Supreza!
Vir die afgelope twee jaar maak sy die meeste zak van enige vrou in die TV bedryf (dis nou as aktrise – Oprah Winfrey besit nogsteeds alles en almal se holle)
Dit maak nie saak dat sy in meeste van die kakste flieks ooit "ge-act" het nie, want… want hot.
O ja, en weet julle fokken wat? Sofia Vergara het 'n sussie ook, Sandra Vergara en sy is net so poesmooi:
Watkykjy staan op 3,089,795 post views in totaal sedert 1 November, 2019.