Soos jy ouer raak begin jy value sien in dinge wat maybe nooit vroëer vir jou saak gemaak het nie, want die lewe verander, jy check?
Date jy nog dieselfde goose of ou as vyf jaar gelede? Heel moontlik nie. En die main rede is dalk ‘n ou bekende – high maintenance, my bru. High maintenance. Die laaste ding wat jy soek in daai vier wiele wat jou by die graft kry om zak te maak, is high maintenance.
Gelukkig het Peugot daai kaart weggegooi want hulle het ‘n 5 jaar plan vir jou. Een sonder die bells en whistles, want as iemand my tune dat iets met “al die bells en whistles” kom trek my kop so bietjie skeef van agterdog. As jy iets aanbied, bied dit aan soos VAT – die prys wat jy sien is die prys wat jy betaal.
Peugot se 5-jaar plan is straight forward – met enige van hulle nuwe karre wat jy koop is al jou dienste en parte for free. Obviously sluit dit tyres en petrol uit, want niemand weet hoeveel petrol jy gebruik om jou tyres uit te spin nie. *lig hoed en frons vir die marabse van Pretoria-Noord*
Click hierso vir meer details oor hulle 5 jaar plan. En kyk sommer hierdie videotjie ook. Julle wat sopas deur ‘n emotional break-up is gaan identifiseer hiermee. En dan so bietjie huil met jou teddiebeertjie in die hoek van die kamer…
Watkykjy staan op 3,084,117 post views in totaal sedert 1 November, 2019.