Death metal band, Kataklysm van Montreal jol hierdie Vrydag by Assembly in Kaapstad en Saterdag by Carfax in Joburg:
Cape Town – The Assembly on 18 July 2014
Johannesburg – Carfax on 19 July 2014
Ons gaan bietjie met die manne gesels by die gig ook, aapkak gaan op metal en so paar kiekies terugbing vir julle, maar dit beteken nie jy hoef by die huis te sit nie.
Jy kan tickets score na either die Joburg of die Kaapstad gig. Ons 'n set van double tickets vir elk van die gigs.
Drop ons net 'n mail met jou naam, van en ID nommer asook die tjommie se details wie jy graag sal wil saamsleep vir so bietjie headbang action en vra ons baie mooi om te gaan.
Ons sal 'n wenner kies vir elk van die shows. Jy het net tyd tot moremiddag 13:00. Laat wiel!
Watkykjy staan op 3,092,377 post views in totaal sedert 1 November, 2019.