Behalwe dat Ainslie Henderson ‘n next level animator is, is hierdie Skotse dude ook ‘n skrywer en actor (alhoewel dit net in short films is). Hy het al twee BAFTA awards gewen en vandag se short, I am Tom Moody is ook genominate vir een maar hy net-net uitgemis en Yousif Al-Khalifa se Sleeping with the Fishes die trophy gevat het.
I am Tom Moody is ‘n 7 minute short oor ‘n amateur entertainer wat opdaag vir open mic night by die Egg and Sparrow pub en dis ‘n kykie na al die kak waarvoor mense gewoonlik bang is om voor te gaan. Daai volgende stap wat jy nie wil neem nie, vibe.
Tune die bra sommer op Twitter as jy hierdie movie geniet het.
https://twitter.com/ainslie7
Hierdie post is 69 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,360 post views in totaal sedert 1 November, 2019.