As jy House M.D. gekyk het, sou jy haar onthou het as "Thirteen". Verder hoef jy nie veel te weet nie. Behalwe miskien dat haar regte van Cockburn is. Yup, daai gevoel wat jy nou voor in jou broek kry.
Een van die mooiste vrouens op planeet aarde. Keer my of ek fokken besmeer my.
Hierdie post is 1,391 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,346 post views in totaal sedert 1 November, 2019.