Ons het altyd 'n verskoning oor hoekom ons so kaksleg is met die Donderdagvideos en vandag se verskoning is griep. Hopelik is ons volgende week weer op ons stukke. Wat ons wel kan doen om jou oogbolle te prikkel is om vir jou 'n collection van so paar befokte musicless music videos te gee.
Mario Wienerroither is die baas as dit by hierdie outjies kom, so subscribe gerus aan sy YouTube channel as jy updated wil bly.
Hier is so paar wenners waarop ons besluit het:
Rihanna en Shakira:
Elvis Presley:
David Bowie en Mick Jagger:
Prodigy se Firestarter:
Hierdie post is 157 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,344 post views in totaal sedert 1 November, 2019.