‘n Heerlike laatoes vir die minderjariges.
Groete
Vlam van Dam
Naas my cd van “Die Fluitende Pastorie Vrou”, is hierdie outjie op repeat in my bakkie.
Sidney
More Griff.
Het die Zebra sondag gespot in die cresta randburg omgewing.
Groete
JP
In die OK Bazaar se rake.
Chris
Voting is over in the “Least Creative Doucheplate of the Year” awards. Aaaaand we have a winner.
Prof. Bokdrol
Pie pienk leopard print BMW geclick in Midrand oggend verkeer #zefspotters
Johan
Van die ander outjies in die Watkykjy crew het bietjie ‘n winter holiday gevat. Chopper is af kus toe en het gemaak soos wat zef couples maak wanneer hulle hule name in die sand skryf:
En Penvriend Slyt is alliepad Amerika toe om te gaan chill in Portland, die internasionale hoofkantoor van hipsters (Kaapstad is slegs ‘n sattelietkantoor). Daar het die bra bietjie een van daai moerse fietse getrap. Een van daai fietse wat eintlik ‘n bar op wiele is, en die Watkykjy vlag hoog gevlieg:
En daarna het hy bietjie gaan skiet, want Amerika is guns-befok:
Watkykjy staan op 3,092,377 post views in totaal sedert 1 November, 2019.