Gesien by Boksburg vlooimark, dit verduidelik seker alles.
"The Zef is strong with this one"
Groete Bok
Hi Griff
Check die letterlike gras groen bakkie gespot in PE
Groete
Renee
Jis Grif
Lekker AMG nogal!
Net in Voortrekkerweg….
Groete
Elize
Marketing? LOL!
Gerald
Dis wat gebeur as n porshe in n disabled parking spot by die Slaapstad lughawe parkeer… sonder n disabled sticker. Hoop die aap se rolstoel het n spaar tyre….
Corrie
Shame, die ou met sy Amakrok kan seker nie help dat hy onderbelig is tappit nie.
Gespot in Rustenburg.
Cheers
Spyker
Zef trailers kom ook in groen uit
Louis
Lekker email adres
Christo
Dagse Griff,
Na jare se bly in die weskaap(befokste plek om te bly by ver) breek ek uiteindelik die grense na die ooskaap provinsie om n paar maande daar te gaan werk. Eerste dorp wat ek kry, Styetlerville het my amper laat dink eks in n primitiewe wereld, toevallig later pop ek in n normale spar in en gewaar my gunsteling nagereg. Oi en dis mos nou waar n taxi hoort! Cheers
Hannes, van Worcester
Bra, ek was die week baie in die Oos-Rand. Kon nie help om my selfoon uit te pluk en 'n paar bydraes te lewer nie.
Hier is:
'n Uithangbord van 'n scrapyard (wat soos 'n hoerhuis s'n lyk).
'n Geraamde honderdrand noot wat deur Robbie Wessels geautograph is
En sommer net 'n random Daily Sun poster wat vandag op straat verskyn het.
Enjoy
Angola
Hi Griffin
Ek't twee mooies om te deel vandag. Ek't vir Kaptein gespot anderkant die Apies rivier in Snor City.
Die aander perd in die ooste van Snor City – Parkview.
Lekker lekker!
Francois
Pretoria
Malema is al laaankal deurmekaar met die EFF
Thelsa
WTF? Ou pielietjie?
Casper
Hier in umlazi shop hulle nie hulle hop!
Eddie
I thought you might like this. Spotted at the Windmill Casino in Bloemfontein.
Warren
Die verkeerde tyd vir 'n auto correct om te gebeur? Ek voel amper soos 'n dwis.
Tyrone
Watkykjy staan op 3,083,275 post views in totaal sedert 1 November, 2019.