Net ‘n woord van waarskuwing – Watkykjy is al lankal due vir ‘n overhaul, so oor die naweek word die site ge-update met die nuutste software. Die kans is baie fokken goed dat ons die hele ding in sy poes in gaan breek, want mens kan nie upgrade sonder ‘n paar bottels whiskey nie. As jy weird kak op die site sien, weet julle wat die rede is. Dit sal vir ‘n rukkie lank dalk effens tosser lyk as tans (ons sal die graphics en logo en daai tipe kak later met die verfkwaste bykom, maar die site se algehele functionality sal hopelik beter wees, beter navigate en beter vertoon op whatever smart phone of tablet jy mee rol. Here’s hoping for the best…
Vir nou kan jy maar fokken duik. Gaan braai ‘n vleisie of iets. Jou graft sal Maandag nog daar wees. Slip uit, bra. Dis naweek, laat jy fokken duik!
Watkykjy staan op 3,118,701 post views in totaal sedert 1 November, 2019.