Dis naweek, kom ons fokken duik!

In Dis naweek kom ons fokken duik! deur griffin

Broeders en susters, geliefdes en gemeentelede, daar is nou minder as ‘n maand oor voor ons Oppikoppi slat. Voel jou tepels al geprikkel? Het jy ‘n effense klingel in jou stingel? Mooi man. Mooi.

Maar kom ons duik eers, want dis naweek. Maar voor jy jou datavinger uit jou komper trek en jou vinger uit jou hol uit en jou tassies pak, check gou eers hierdie outjie uit op Willim Welsyn se blog. Dom mense wat try diktril wees op Facebook.

Raait, laat jou voete raas!
star-trek-duik

Hierdie post is 314 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.

Watkykjy staan op 1,592,364 post views in totaal sedert 1 November, 2019.

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinDis naweek, kom ons fokken duik!