Julle kan nou maar kak en kerm en neul en peuter en laster en van die berge af skree “Fok Britney Spears!”, maar hierdie bokkie was op ‘n stadium warm gewees. True, sy het meer as dikwels haar musiek uit die onderste rakke gaan haal en sy het op ‘n stadium haar kak verloor, haar koekhare uitgetrek en haar kop kaal geskeer, maar daar was ‘n stadium waar sy hot was. Op ‘n baie zef manier. Die rede hoekom meeste mense haar kak gee, is omdat Britney Spears hulle dalk aan hulle eie niggies remind. Daai hot niggie met die zef streak. Verbode vrugte vibes. Daai niggie wat jy in jou oom se karavaan gebroeknaai het tien jaar gelede en by familiebraais nie straight in die oë kan kyk nie. As jy jouself voel rooiwarm word in die gesig, sal jy moeilik na hierdie foto’s kan kyk.
Vir die res van julle, hier is ‘n paar mooi fototjies van Britney Spears:
Watkykjy staan op 3,104,687 post views in totaal sedert 1 November, 2019.