More-more maats!
The Blues Broers is vanaand 20:00 by die Atterbury Theatre in Pretoria. Hulle launch hulle nuwe CD, Into The Red ook vanaand. Hierdie is ‘n once of show. Ons sal self ook daar wees om so bietjie met Albert en oom Rob te gesels.
O ja, en ons het drie double tickets om weg te gee vir vanaand se show. Whoowhoo! Vra ons net baie mooi en vertel ons hoekom jy die show wil kom kokkenodge. Drop ons sommer ‘n mail hierso.
Jy het net kans tot 13:00, vandag 22 Julie, om te vra vir die tickets. Check julle by die show.
O ja, en ons sal more so twintig copies van hierdie bofokte nuwe CD op Zefshop gooi vir die van julle wat dit graag sal wil koop.
Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,124,266 post views in totaal sedert 1 November, 2019.