Kom ons check eers bietjie ‘n voorskou voor ons by die main movie kom. Die brasse van die nuwe band, Coelecanth het so bietjie kom whiskey suip een oggend by Watkykjy HQ en het toe vinnig ‘n impromptu tune gegooi sonder instrumente (‘n tambourine is nie ‘n fokken instrument nie). Ons is net goddank bly die honde het nie geblaf toe die kamera gerol het nie… Jy kan al drie hierdie dudes volgende week by Oppikoppi check in verskillende bands…
En nou vir die Bedonderde Donderdagvideo wat deesdae so fokken skaars soos hoendertande is: Die polisie kom doen ondersoek by ‘n flat in Buitenkantstraat in Kaapstad nadat die bure gekla het oor ‘n moerse orgie…
Hierdie post is 276 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,274 post views in totaal sedert 1 November, 2019.