Man gee toilet die middelvinger
Gedurende 'n 15-uurlange vlug na Hong Kong het 'n Amerikaner dit reggekry om sowat 'n uur voor die jet moes land sy midedelvinger te laat vassit in die kakhuis se asblikkie. Die arme skepsel moes alleen regop staan in die kakhuis met sy stuck vinger terwyl hulle moes land. Hy kon uiteindelik sy vet vinger (hy is after all Amerikaans) loswoel met behulp van brandweermanne. Kyk, as jy enetjie met die hand moet uitrol met jou vet vingertjies is dit dalk 'n beter plan om jou snotterige sneesdoekie in jou gatsak te druk en later weg te gooi in 'n asblik wat actually groter as jou hand is, maar ons spekuleer natuurlik nou heavy… – IOL
Ek soek vis! Ek sit Vas!
Kyk, as jy 'n plek wil besteel twee-uur in die oggend, maak ten minste seker die plek het zak. Nie vis en chips nie. Maar as jy 'n kakdom New Zealander is… hey man… whatever.
So het nabye bure die polisie een oggend 2:30 moes bel omdat hulle gehoor het hoe 'n outjie vanuit 'n gebou angsbevange om hulp gil. Daar aangekom het hulle die stupid vent in 'n olierige vent aangetref waar sy meesterbreinplan was om… fok… vis te steel? Tweedehandse olie? Koue, slap tjips? Nooit ou. Die idioot kon net bly wees die olie was nie warm nie, want as hy in die oliedromme ingedoos het, sou die eienaars die volgende oggend deep friend marabs moes voorsit aan unsuspecting clients.
Volgens inspekteur Derek Erasmus (dalk 'n ex Suid-Afrikener?) het die drommel van hypotthermia gesuffer, want die temperatuur het hier by die ses grade Celcius gerdaai. Natuurlik was die brandweer die ouens wat hom moes uitsny. Altyd met die brandweer… – IOL
Student sit vas in poes
Pi-Chacan is 'n moerse poes. Nee, dis nie iemand se naam nie, maar eerder die naam van 'n afbeelding van 'n poes wat sedert 2001 op display is by Tübingen University se instituut van mikrobiologie en virologie in die Suide van Duitsland. En toe sluk die poes 'n laitie. 'n Student het gedink dit sou doos snaaks wees as hy in die gwap inklim vir 'n fototjie en toe sit hy vas. Iets wat jy nie eers wil he moet gebeur met die ware wolbeursie nie.
Dit het 22 branweermanne geneem om die laitie los te woel wat sake nog meer bo verdenking plaas. As jy na die foto kyk hieronder kan jy aflei dat die student moontlik van Japan af is en as jy gereeld porn oor Japan opsoek op jou intewebsmasjien, sal jy weet dat poese altyd ge-blur word. Dit is net baie min dar die regte poes geblur word.
Teen druktyd was dit steeds onseker of die outjie wel die clitorus gevind het…
Miskien het sy girlfriend hom getune
*sit donkerbrille op*
"Vlieg in jou poes in!"
YEeeeaaaaah! – BBC Newsbeat
En nou vir rugby nuus:
Watkykjy staan op 3,090,243 post views in totaal sedert 1 November, 2019.