Julle is seker nogsteeds die poes in oor verlede week se 26 minute lange Franse arty film, so kom ons gooi julle vandag met so bietjie punk musiek en 'n befokte animation vir 'n music video, want glo dit of nie… drumroll… music videos is ook fokken short films! Nooooit ou! Jissis!
Andy Martin is 'n freelance animation director in Londen met meer as tien jaar se experience. Hy het 'n stop motion music video gemaak van 'n 1970's punk band, The Johnny 7 Combo se tune "I Wipe My Nose On You". Die band bestaan al fokken lankal nie meer nie, maar jy kan rondkrap en van hulle musiek nog opspoor as jy dit like. Hierdie video se animation is gemaak met swart verf, wit verf, photo copies van foto's van die band, poesbaie koerantpapier en karton. Dis nogals fokken next level, so tune die bra gerus op Twitter as jy dit like.
Check ook gerus al sy ander stuff ook uit. Die bra is 'n fokken genius.
http://www.andymartin.info/
Watkykjy staan op 3,084,018 post views in totaal sedert 1 November, 2019.