Tit-bits:
Het die rol van Dawn in Buffy The Vampire Slayer vertolk en het ook die laaste lyn gepraat toe die reeks ge-eindig het: "Yeah, Buffy. What are we gonna do now?" – yup, dis 'n kak lyn.
Sy like balle, want sy like tennis
Sy hou meer van Nutella as Yo-Landi Visser.
'n Goeie voorbeeld van wat die eindproduk is as jy Duits met Russies en Israeli saamroer in 'n pot.
Hierdie post is 459 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,092,709 post views in totaal sedert 1 November, 2019.