Amazing hoe die swart dak en bonnet die kar n ekstra 50KW gee. Gespot by Romans Pizza in Potch
Juan
Nuutste cozzie
Thelsa
Dink "Wynns" ek gaan regtig my troedeldiere, nog erger my kinders met engine cleaner was? Laat die baas va n Wynns sy kinders bring en demonstreer ek wil sien hoe skree daai bliksempies..
Lekker dag
Schalk
Hierdie is een van baie rerig spesiaale koerant voorblaaie in Zambia
Cheers
Chris
Hi Griffin.
In Fourways gespot.
Vickus
Jis Griffin
Net in Vanderbijlpark lekker man!
Rickus
'n pic vir zef spotters ali pad van middelburg af. Die bra laai sy nuwe hout rakke deur sy sunroof in sy kar
Michael
Fred gese ek moet dit deur mail via jou! Ek werk in Pta Noord by n bike wholesaler en een van ons awesome kliente het hierdie trike gebou!
Billy
Dag Griff,
Gespot in Silverton:
1) Ek kon nou nie mooi uitfigure of hierdie mense se briekskoene dalk uitgewear is en hulle nie betyds kon stop nie, of dat Khulubuse Zuma besig is om Honey Boo Boo se ma in die passenger seat te spyker nie. Maar dit maak nie saak nie. Ek spyker eerder vir Lindiwe Mazibuko op die tafel by 'n EFF dinee voor ek in 'n Fiat Punto gesien word. Veral een wat se suspension soveel collapse het soos Bafana Bafana se SWC2014 hopes.
2) Kyk net om jou – alles is wit. Die JSE, die Springbokspan – selfs die gesigte van al die AMCU lede wat, nadat hulle "victory" in die Platinum Strike gevier het, ontdek het hulle gaan actually nou moet werk tot hulle about 169 jaar oud is om net gelyk te breek na die fokop wat hulle die afgelope 5 maande gemaak het. Behalwe daai bra van Eersterust in daai Jetta wat lyk soos 'n onderstebo aarbei, natuurlik. Al daai wit wiele om hom gaan vir hom ongemerk verby. Nes 'n wiskunde-eksamen vir Jacob Zuma.
Groete,
Prof. Bokdrol.
So 'n maand of wat in die verlede het ek en 'n paar vriende van die groene Ooste van Pretoria besluit dit is 'n billike idee om een aand by Presleys in Boksburg 'n draai te maak, net om te sien hoe die ander helfde lewe. In die proses word ons een vriend permanently geban want dis hoe ons mos rol. In elk geval, in die aanghegde foto sal jy 'n Volkswagen Golf GTI bespeur. Jy kan sien die eienaar van hierdie GTI het ander planne met die dames van die Oos Oos Oos Oos Rand. Hy parkeer eerstens soos 'n baas. Daarna word jou aandag gefokus op die voorste bumper van die voertuig. Iets wat hy heel moontlik by Goldwagen aangeskaf het op special. Iets wat nie gesien kan word in hierdie foto nie is die feit dat die bumper aan die regterkant lostrek. Dit moet sekerlik veroorsaak word deur al die pure perdekrag wat daai monster uitstoot wat 'n black hole veroorsaak en die hele voertuig ineen laat trek. Ek wou nog fotos neem maar die eienaar het letterlik elke 2 minute besluit om met mop-mullet en al terug te keer na sy GTI om seker te maak al die Brakpan meisies weet wat sy penis grote is. Dis ook in hierdie tyd wat ek besef die man mors nie rond nie. Sien, die woorde "REV U" kom voor op sy nommerplaat, wat natuurlik beteken hy ref meer as net sy GTI.
– Blixempie
was die top gear team by n Jack parow kensert?
Fred
Wou julle ouens ma net n scooter wys wat ek opgebou het vir sound competitions en goed. Hyt n 1500w targa thump met n dixon 1000w 10duim sub twee 6inch mids en lg mp3 fronloader 4tweeters en ek gebruik my voon as n 2de headunit om musiek te verander…
Glen
Goeie More
Ek het vir julle plesier so n' paar prentjies wat ek stuur vir die Sondag skêre asook n' kiekie vir zef spotters…. ek moet sê ek het nie geweet t-girls kry deesdae so baie geld dat hulle n' kar kan beskostig nie!
Groete
Carla
Check hierdie blaar in Uganda
Watkykjy staan op 932,063 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Comments
Ek dink nie die ou wat die foto van die Raps Wa gepost het weet wat Radio Raps is nie. Wakker word boetman.
Daai groen Datsun lyk of hy al so paar generations al deur getekkie het.
Glen, jy spel soos jou gat. Net so kak soos jou bromponie.
Bokdrol, jy is fokol snaaks. Up your game, jy mors my fokken tyd om jou kak te maak lees.
Nou wys vir ons Carla se skêr fotos!!
Glen die Scooter, jy beter gebare taal begin leer.
Glen, jy het voël verkeerd gespel.
Vaakboef, bo en behalwe dat dit vir my 'n revelation is dat jy kan lees, word daai woord "fokkol" gespel, my ou. Gaan shoplift gou na jou nagskof 'n HAT iewers en dan check jy bladsy 241 uit. Maar ek vergewe jou daai klein indiskresie. Dis seker nie maklik om kak te praat met mense op die InterNetWebTubes op jou Nokia 3310 met een hand terwyl jy burgers flip met die ander hand nie. Terwyl jy droom van die dag dat jy 'n Fiat Punto kan bekostig en Honey Boo Boo se ma op die agtersitplek spyker.
Vaakboef het seker 'n baie klein tottie; daar is nie spasie vir lang strokes op 'n Fiat Punto se agter seat nie.
Griff? is dit jy in die wit of die rooi cozzie?
Ja, ek is in die rooi cozzy. Die ou met die klein piel.
Prof Bokdrol jy probeer bietjie te hard my blaar, regtig…..dink jy moet net ophou probeer snaaks wees, dan sal jy dalk regtig snaaks wees, of soe iets. By voorbaat jammer vir enige spelfoute….
Hey PeterStuyvesantBlue, look on the bright side: sonder sad ou krimpies soos ek op die Internet het jy niemand gehad om kak te byt nie.
wat so mens so cozzie in suid afrika noem?
"Shot left"
Bawhawhahwhaw @Profbokdrol…. Jy is nogsteeds cool, ek like jou! Krimpie of te not….