Hos,
Hierdie brother is reg vir kak om te spat, of as die kabeljoue loop.
Corne
Hi Griff
Vanessa Poena van SABC het seker haar hele lewe kak gekry oor haar naam.
Johan
Lekker GTR op 'n Ford Focus?
Ludwig.
Gespot in Bloemfontein
Henk
Griff
Wat doen jy as jy 'n Prado wil ry maar net n Hilux kan bekostig? Verander die grill. Gespot in Centurion.
Cheers
Anthony
Hallo Griffin!
My girl het hierdie outjie gespot in Edenvale.
Kyk ek myself is n groot Jagermeifter fan, het my eie masjien en drink die goed soos koeldrank maar hierdie ou vat die koek…!!
Dit moet bleddie ver gaan voordat ek my kar so sal spray!
Thanks, geniet weekliks jou spotters!
Cheers pappie!!
Attie
Lekker zef by fourways mall
Christoff
Check net hierdie dokken foos! Op die seat van ‘n Masipa Benz nogal. Gespot in Woodlands shopping centre in Pretoria.
Thelsa
Jis Griffin,
Hierdie kak gevaarlike Ford gespot in Bellville… waar anders.
Paulus
Jis Griffin,
Nog een van George…'n Toyota met 'n "carbon en energy drink sticker" repair job….en moenie die Pirelli tyres vergeet nie.
Laat hy val waar hy wil
Paulus
Die ding fokof!
Juan
Welkom in durban
Dawie Duik
Is Woolworths now becoming a porn supplier?. This also known as love juice fruit
Peter
Watkykjy staan op 2,930,874 post views in totaal sedert 1 November, 2019.