Ons was die afgelope in Kriel gewees by die Swartgoudfees en sal volgende week al daai zef kak met julle deel. Op 'n ander punt – julle het dit maybe nie agtergekom nie, maar ons het 'n nuwe section op Watkykjy bygevoeg op Saterdae. Elke Saterdagoggend 10:45 gaan ons so bietjie flieks toe, so gaan check Watkykjy se Saterdag Shorts uit. Ons is al so twee weke lank in die ding in en kyk elke week na nuwe short films – enige iets tussen 2 tot 25 minute lank.
In die meantime, check uit verlede week se zefspotters:
Hoesit griff. Ek het my heup gebreek. Check my x-ray uit
Gawie
Giesien oppad na die Melkery. Fuck my life.
Hierdie “Hey, Boet” bakkie gespot in Parow.
Conrad
Gespot in Rustenburg
Cheers Kwagga
Steve
Die waiters in Hermanus sukkel maar fokken baie as dit kom by spelling.
Crhisto
Goeie fok. Het amper in my mond gekots toe die pienk gevaar verby ry…
Corrie
Landbouweekblad in 1944
Dewald
Check hierdie marabs met 3 (ja, drie) skape agter in die Mazda, gespot by Mooikloof.
Beste,
Skywanderer.
Doesn’t sound right does it?
Patti Putter
Dit is hoe ons rol in george
Niel
Hey Griff
Check bietjie die polisievan wat ek gespot het.
Groete
JP
Hoezit Griff,
Lyk vir my die Force het 'n klomp jong manne ingekry hierdie seisoen. Veral die twee manne heel links en regs.
Tjorts.
Richard
Fok e-Tolls
Bulbefok
Go Baby!
Watkykjy staan op 3,092,688 post views in totaal sedert 1 November, 2019.