Tit-bits:
Sy het die female lead gescore in Pearl Harbor (2001) toe Charlize Theron dit opgegee het om Sweet November te doen dieselfde jaar.
Sy is 40 en sy het 'n dogter, so dit maak haar 'n MILF.
Sy haat dit om panties te dra, maar ons kon ongelukkig geen fotografiese bewyse daarvan opspoor nie.
in Underworld (2003) was sy 'n vampire maar in Van Helsing (2004) was sy 'n vampire hunter gewees.
Hierdie post is 1,138 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,089,944 post views in totaal sedert 1 November, 2019.