Tit-bits:
Hierdie is nou 'n coal miner se dogter wat jy oor jou skoot wil trek vir 'n smerige broekdans. Sy is ook die eerste Russiese bokkie wat Sports Illustrated se cover gemaak het (in 2011). Sy maak later hierdie jaar haar debuut as Hercules se vrou in die movie waarvan Dwayne "The Rock" Johnson die hoofrol speel (god behoed ons).
Sedert Mei, 2010 date sy Cristiano Ronaldo, so jy kan daarvan vergeet om haar te probeer Spur toe vat. Ronaldo se jaarlikse salaris trek hierso by die $35mil terwyl jy nog sukkel om jou Tata af te betaal.
So gepraat van tattas, check hierdie lieflike tattas uit:
Hierdie post is 1,066 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,091,375 post views in totaal sedert 1 November, 2019.