Die 2014 Soccer World Cup skop vandag af in Brazil. Regoor die wêreld gaan ouens hulle chicks afskeep vir meer as 'n maand lank om voor die TV met 'n bier in die hand te sit en kyk hoe ouens vir mekaar 'n bal skop. Negentig minute per game en die uiteinde van baie van die scores sal iets fokken stupid soos 0-0, een elk of as jy fokken gelukkig is, 4-3 wees. Kry maar vir julle…
Vier jaar gelede het Suid-Afrika 'n klomp wit olifante gebou om die games te host. Daar was beloftes gemaak van hoe dit die ekonomie sou baat. En dit het. Soortvan. Jy mag dalk hierdie storie onthou: Hoe die Bon Jovi/Justin Bieber heist by Soccer City afgepull is.
Min mense weet egter hoe fokken evil FIFA en veral daai fokken krimpie, Sepp Blatter regtig is en waarheen al die zak gaan. Die chieng wat die World Cup maak word nie deur die host nation gesien nie. Nie virre fok nie.
Vat John Oliver se woord daarvoor. Fokken hectic shit, my broe!
Watkykjy staan op 3,110,901 post views in totaal sedert 1 November, 2019.