Tit-bits
Die World Cup begin môre in Brazil, so hoekom nie 'n Brazillian goose in die mix gooi nie? Paula was in 2009 die elfde hoogs betaalde supermodel en het so $2.5 se skille gehaak. Dit klink miskien aan die min kant in model of Hollywood terme, maar kom ons sit dit gou vir jou in perspektief sodat jy dit beter inneem. Soos kasterolie:
1) Jy besit dalk 'n huis in Suid-Afrika van R1mil wat jy oor twintig jaar afbetaal. As jy Emanuela de Paula was, kon jy 25 huise gekoop het in 2009.
2) Jy is nie Emanuela De Paula nie.
3) Jy date ook nie vir Emanuela De Paula nie.
Hierdie post is 171 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 1,183,121 post views in totaal sedert 1 November, 2019.
Share dit faktap
Comments
Okay… sys nou nie PERFEK nie.. maar sy HET MOOI HOLLE!
sal die laken uit haar hol uit moet trek as ek klaar is met haar