Voor julle die klaskamers se vensters toemaak en bid, het ons ‘n moerse belangrike omsendbrief vir al die oudstes en enigstes:
Watkykjy gooi ‘n moerse party die 4de Oktbober by die Melkery (dis ‘n plaas so halfpad tussen Toria en Kempton op die R25. Ons sal julle later met nog details kom smeer, maar daar gaan kakbaie eintertainment daai Saterdag gebeur. Van julle crafty fokkers mag dalk net wil deelneem aan die Watkykjy Dooskar Derby (meer info later) en dik zak wen.
Vir nou kan ons reveal dat die confirmed line-up so lyk:
Deur die dag:
Empire of Desire
Liela Groenewald
Die Skynmaagde
Coelecanth (Jaco Mans, Andre Kriel, Gareth Wilson)
Wanneer die son sak:
The Oh So Serious
Bright Lights Big City
Cortina Whiplash
The Slashdogs
DJs en holskud tot die son opkom…
Gaan confirm solank jou attendance op die Facebook events page en share met al jou tjommies
En nou… is dit naweek. En jy moet fokken duik, pappie!
Watkykjy staan op 3,083,758 post views in totaal sedert 1 November, 2019.