Ons het bietjie by Mr Big gaan kuier. Hulle was laas big gewees in die 90s maar ons het hulle oorreed om die kitare en die tambourine af te stof en Be With You nog eenkeer te sing. Eric Martin het duidelik te veel gerook oor die jare, so sy stem is nie meer wat dit was nie. Dit is nogtans 'n piele song en ons bedank hulle vir die tydjie wat hulle aan ons afgestaan het.
Wat 'n gawe groep kêrels. Hulle moet net bietjie daai takhare sny en vergeet van die broeke wat hulle by knopstores gekoop het.
Hierdie post is 119 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,083,883 post views in totaal sedert 1 November, 2019.