Ons het bietjie gaan kyk hoe Batman in Afrikaans sou lyk in die 1960s as dit 'n Afrikaanse montage sou wees. Hy is nogal 'n bebliksemde omie en sy side-kick, Jaap is nogsteeds so skeef soos 'n drierandnoot.
Daar het nie juis iets verander in die laaste odd vyftig jaar nie…

Hierdie post is 606 keer in totaal gelees en 1 keer vandag gelees.
Watkykjy staan op 3,197,996 post views in totaal sedert 1 November, 2019.



