Hierdie tune kom van 'n fokken ou album af, uit 1995 – Ween: Chocolate & Cheese. Dis 'n brilliant song. So bietjie van 'n spaghetti Western tipe vibe. Iewers tune die lyrics: Buenas Tardes Amigo. Hola, my good friend. Cinco de Mayo's on Tuesday and I hoped we'd see each other again…
Vandag is Cinco de Mayo (Spaans vir die 5de Mei), maar ongelukkig val dit op 'n doos van 'n Maandag. Jy kan die history gaan oplees oor Cinco de Mayo as jy fokol anders het om te doen by die werk. Ons is te lui om dit vir jou op te som vandag. Maybe doen ons dit volgende jaar… http://en.wikipedia.org/wiki/Cinco_de_Mayo
Gaan lees ook gerus op oor die ouens van Ween want hulle is nie fokken lekker in hulle koppe nie. Soek sommer The HIV Song ook op. Dik mal… Actually, fok dit. Ons gooi hom sommer hieronder die ander ene…
Ween – The HIV song
Luister ook sommer die res van die mal album:
Watkykjy staan op 3,089,936 post views in totaal sedert 1 November, 2019.